|
Volle Roomijs
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Nagerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 L Room(slagroom) -
2 x Blikkies kondensmelk(gekondenseerde verzoete melk) -
4 eiers (geskei) -
1 x koppie versiersuiker(poedersuiker) -
5 ml vanieljegeursel -
5 ml Karamelgeursel
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Klits die room tot styf, hou eenkant - Klits die 4 x Eierwitte tot styf, hou eenkant - Meng die versiersuiker en eiergele saam, hou eenkant.
Klits nou die 2 x blikkies kondensmelk by die styf geklitste room - voeg nou die eiergele en versiersuikermengsel by en klits goed - heel laaste gooi nou die vanieljegeursel, karamelgeursel en geklitste eierwitte by en klits alles goed en gooi in roomysbakke en hou in vrieskas (8 of meer ure - voor inskep)
Maak bietjie meer as 2 L
|
|
|